Melissa maternity

Mooie mamma Melissa op 35 weke. Wat n voorreg om weer vir julle n maternity fotosessie te doen! Altyd lekker om julle voor my lens te he en te sien hoe julle gesin groei. Na n regte winter storm ‘n paar dae vroeĆ«r, het die weer net betyds opgeklaar vir die fotosessie en het ons…