Riley cake-smash

My eerste sessie in my nuwe studio! Ek is so trots daarop 😀 Pragtige Riley het elke oomblik van haar cake-smash sessie geniet! Sy was vol persoonlikheid en het haar tyd gevat om die koek te ontdek en te eet. Ons het so lekker gelag vir haar! Ek is mal oor die reenboog tema in…