Emily cake-smash

n Prinses tema cake-smash sessie vir Emily se eerste verjaarsdag. Sy het haar sessie baie geniet en lekker gemors met die koek.Ons het so gelag vir haar oulike gesigsuitdrukkings, en daai frons gesiggie! Te oulik, mamma! Koek gemaak deur Playful Baking. Mammas, onthou vandag is die laaste dag om 20% afslag te kry op alle…