Mareike maternity

Ek is so opgewonde om vandag Mareike se maternity sessie te deel! Dit was beslis n fotosessie vir die boeke! Ons het n heerlike middag saam spandeer om Mareike se tweede swangerskap vas te vang by Kampsbaai.┬áMareike lyk pragtig en straal behoorlik van opgewondenheid met hulle seuntjie wat oppad is. Groot boeta Estian is tog…