Mari maternity

Ek was so opgewonde toe Mari my kontak om vir hulle n maternity en newborn fotosessie te doen. Ek het hulle verlowings fotosessie so paar jaar gelede gedoen. Mari lyk so mooi met haar ronde magie! Hulle eerste baba, naamlik Truffle die beagle het ook saam gekom vir die fotosessie. Ek is mal daaroor om…