Johanita maternity

Dit is altyd vir my n voorreg om hierdie spesiale tydperk vir paartjies vas te vang op kamera. Ek het n heerlike middag spandeer saam met Johanita en Francois by die see terwyl die son sak vir hulle swangerskap fotosessie. Dit was n prentjie mooi aand! Johanita jy lyk so mooi met jou ronde magie…