Charlett cake-smash

Vandag is ek so so dankbaar vir wonderlike mamma kliĆ«nte wat my besigheid help groei en met wie ek al n lang pad stap. Julle is elkeen vir my baie spesiaal! Ek sonder graag vandag vir mamma Tania en haar mooiste gesin uit. Tania, ek kan net baie baie baie dankie se vir jou getroue…