Emily newborn

Liefste poppie, Emily. Sy is die mooiste ou dingetjie, met die pinkste lippies en ronde wangetjies! Ek kon my verkyk aan die totale perfekte klein mensie. Baie geluk met julle pragtige dogtertjie, Elizma en Gerhard! Ek weet sommer sy gaan vir julle hope vreugde en liefde verskaf. Dankie dat ek haar kon afneem. Sy is…