Ewan newborn

Kleine Ewan op net n paar daggies jonk. n Regte bondeltjie liefde! Ek het so n lekker fotosessie met hom en sy wonderlike ouers gehad! Hy het so lekker geslaap vir die fotos en was heeltemal onbewus van die verwondering wat om hom aangaan. Dankie Leana vir die heerlike middag en dat ek julle liefling…