Kian cake-smash

Kian het sy eerste verjaarsdag kom vier met n cake-smash sessie. Hy het gedink die dekor is baie intressanter as die koek en het ons omtrent op ons tone gehad tydens die fotosessie 😉 Gelukkig is my kamera vinniger as hy en kon ek dit regkry om die besige bytjie af te neem. Die tema…