Lian newborn

Vandag begin ek die week met baba Lian se newborn fotosessie. Welkom in die w√™reld kleine mensie! n Dierbare seuntjie vir mamma Leandri en pappa Shaun. Ons het n heerlike fotosessie saam gehad! Lian is te oulik en het alreeds so diep in sy pappa en mamma se harte ingekruip. Baie geluk met die geboorte…