Karlo cake-smash

Een van my gunstelling cake-smash sessies is klein Karlo sin! Ek is mal oor die tema en kleure in die fotosessie, dit is vir my so vrolik en gelukkig! Karlo het homself gate uit geniet, en was baie ge├»nteresseerd in die koek. Hy het die mooiste haartjies en groot ogies. Kyk net hoe dierbaar, mamma!…

Carel newborn

Kyk net hierdie bondeltjie liefde! Dierbare baba Carel. Hy was my laaste newborn sessie vir 2019, en dit was n besonderse spesiale fotosessie saam met sy mamma en pappa! Carel is so n rustige babatjie en het my werk n groot plesier gemaak. Hy is alreeds sy ouers se oogappeltjie, kyk net hoe straal die…