Brink familie | Kersfees 2019

Ons hou weer Kersfees! Ek begin stadig maar seker my Kersfees sessies deel van 2019. Eerste op die lysie is die oulike Brink gesin. Dis altyd lekker om hulle voor my lens te he en te sien hoe die kinders groot word. Hierdie boetie en sussie is so lief vir mekaar. Kyk net al die…