Léandri en Shaun | Maternity

Ek is so opgewonde om hierdie maternity fotosessie te deel! Kyk hoe pragtig lyk mamma Léandri op 32 weke! Sy straal behoorlik! En hoe mooi is haar rok!? Dit is verskaf deur Blossoms&Belle. Baie dankie vir n heerlike middag en fotosessie Léandri en Shaun! Ek is saam met julle opgewonde oor die koms van julle…