Lise newborn

Wat n engeltjie! Kleine Lise is te dierbaar en het so mooi saam gewerk vir haar newborn fotosessie. Is sy nie net te mooi nie!? Baie dankie vir die heerlike fotosessie Carin en Timo! Dit was n voorreg om die fotosessie vir julle te doen. Die blomme kombersie is verskaf deur Amelia Lilly Children’s boutique…