Annelise en Nina | Mommy&Me

Mooie mamma Annelise en liefste Nina tussen die lavender. Mens sal nooit sĂȘ dit was so warm soos dit was as mens na hierdie fotos kyk nie – hulle lyk prentjie mooi! Dankie aan Minke Du Plessis wat hulle hare en Annelise se grimering gedoen het vir die fotos. Dit was so lekker om julle…