Stefan cake-smash

Kyk net die oulike mannetjie! Stefan is so n mooi seuntjie en hy het so fraai gelyk in die oulike pakkie wat mamma Elize vir hom aangetrek het! Stefan het meer die dekor van sy fotosessie geniet as die koek. Hy het een happie gevat en besluit dit is nie vir hom nie 😉 Gelukkig…