Milah cake-smash

Waar begin ek om Milah se oulikgeid te beskryf!?? Sy is die mees vriendelikste dogtertjie met die mooiste rooi wangetjies en groot blou ogies! Ek het haar so geniet en kon nie genoeg kry van al die glimlagte nie 😀 Kyk net die tandjies mamma! Ek is mal oor die uiltjie tema en die pastel…