Gregory-Wayne cake-smash

Kyk net hierdie gesiggie!! Te dierbaar vir woorde! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag kleine mensie, en ook baie geluk aan sy mamma en pappa. Ek is mal oor Gregory-Wayne se ‘All white’ cake-smash met n bietjie kleur hier en daar. Ons wou iets tydloos en eenvoudig geskep het vir sy fotosessie. Die koek is…