Melissa en Kevin | Maternity
Vandag is ek baie opgewonde om Melissa en Kevin se maternity sessie te deel! Ons het n wonderlike middag saam gehad by die see terwyl die son sak om hierdie spesiale tydperk vas te vang. Hulle is so vol lewe en liefde, en boonop pragtig bymekaar! Melissa lyk so mooi op 36 weke van swangerskap!…