Hannes newborn (Sneak peek)

Ek het onlanks die voorreg gehad om vir pragtige baba Hannes af te neem! Hy is te dierbaar en was so rustig vir sy eerste fotosessie. Sy sussie, Lara is so trots op haar nuwe baba boetie. Sy wou hom net vashou en soentjies gee! Baie geluk met julle nuwe bondeltjie liefde, Lizel en Lourentius!…