Gerber familie fotosessie

Kyk hoe pragtig is die Gerber gesin! Ons het n heerlike middag saam spandeer op n sonnige Sondag. Hulle het die fotosessie so n plesier gemaak met hulle spontane liefde en vriendelikheid. Dit was n voorreg om julle af te neem Petro, Dian en Jean! Meer fotos sal in die nuwe jaar volg..