Misty Newborn (Sneak peek)

Welcome to the world, beautiful baby Misty! She is such a sweet baby girl. I love her perfect, sof pink lips and dark hair! She kept us very busy during her session (I know it doesn’t look that way by looking at these photographs đŸ˜‰ She only fell asleep towards the end of the shoot…

Wilna en Hansie Maternity

Dit was n pragtige middag vir Wilna se maternity fotosessie by die see! Geen wind en heerlike sonnige weer. Sy lyk ongelooflik mooi op 37 weke! Sy het ook so mooi gelyk in die maternity rokke wat ek bied saam met die see maternity fotosessies. Wilna en Hansie, dit was n voorreg om julle af…

Amelia Newborn (Sneak peek)

Kyk net hierdie pragtige gesiggie, baba Amelia! Is sy nie net te mooi nie!? Sy was baie nuuskierig en wou niks mis van haar eerste fotosessie nie. Ek is mal oor die wakker fotos van haar! Dankie aan mamma Marilize vir al jou geduld met die fotosessie! Dit was so lekker om julle te ontmoet…

Danelle en Martin Maternity (Sneak peek)

Hierdie pragtige paartjie, Danelle en Martin verwag hulle eersteling. Ons het die mooiste middag gehad by die see vir Danelle se swangerskap sessie op 33weke. Sy lyk ongelooflik mooi met haar klein ronde magie!

Dit was so lekker om julle te ontmoet! Ek sien uit na julle prinses se fotosessie 

Meer fotos sal binnekort volg..

Lynn-Marie Newborn (Sneak peek)

Hello liefste baba Lynn-Marie! Is sy nie net te dierbaar vir woorde nie!? Sy was net 7 dae jonk op die dag van die fotosessie. Hulle is vir my so n spesiale gesin! Ek het die voorreg gehad om vir Quintin en Lerien verlowings fotos, trou fotos, maternity fotos en nou newborn fotos te neem.…

Zybrandt newborn

Hello liefste baba Zybrandt! Is hy nie net te dierbaar nie!? Ons het n wonderlike fotosessie met hom gehad. Ek is mal oor die foto waar hy direk vir die kamera kyk en die enetjie waar hy so half loer vir ons đŸ˜‰ Baie geluk met julle babatjie, Lourens en Zonika! Julle is n pragtige…

Luan Newborn

Pragtige baba Luan en sy mamma Leani. Is hy nie net die mooiste babatjie nie!? Ons het n wonderlike fotosessie met hom gehad en hy het omtrent my hart laat smelt! Ek is mal oor die swart en wit fotos van hom!

Baie geluk met die geboorte van julle seun, Leani en Lodewyk!