Ben-Luca Newborn

Dit was die grootste voorreg om hierdie pragtige seuntjie te kon afneem en sy ouers se onvoorwaardelike liefde vir hom te kon beleef!!
Barry en Sonja, julle gaan verseker die beste ouers wees vir klein Ben-Luca!

Die pragtige gehekelde kombersie en uil pakkie is verskaf deur Bella Poppelina! Loer gerus na haar oulike handgemaakte items!

Nicholas Newborn

Doing what I love everyday makes me so thankful and happy! I get to meet and photograph life’s greatest gift one can have – children! Each one so uniquely different and beautiful in their own way. I get to witness unconditional love, no one can explain. Capturing little Nicholas was such a privilege! His lite…

Newborn – Zanike

Zanike – what a beautiful name! This darling slept straight through her first photo session & I got to do 4 different setup’s with her. She was perfectly happy to be wrapped and curled up into sweet positions.
Congartulations Deon & Marlene on your first baby girl!

Newborn – Lené

Lené, mamma Alycia en pappa Christo – wat kan mens sê, julle is pragtig!! Hierdie prinses was so n maklike babatjie om af te neem en het my werk n absolute plesier gemaak! Baie dankie dat ek julle bondeltjie vreugde kon afneem en hierdie spesiale herinneringe saam met julle kon deel! Ek sien uit na…