Olsen Family

I met the Olsen family on a beautiful Sunday afternoon for their family shoot. They are such a happy and joyful family and I enjoyed every minute with them!
How adorable are their children!? Just look at their happy faces!

Smit familie

Ek het die voorreg gehad om die Smit gesin te ontmoet en af te neem. Hulle is so n stralende, gelukkige gesin en dit was wonderlik om te sien.
Dankie vir die heerlike fotosessie Ruan, Hanlie,Etienne en Margeaux.
 
Hanlie se hare en grimering was gedoen deur Prentjie Mooi Grimering.

Gerber familie fotosessie

Kyk hoe pragtig is die Gerber gesin! Ons het n heerlike middag saam spandeer op n sonnige Sondag. Hulle het die fotosessie so n plesier gemaak met hulle spontane liefde en vriendelikheid. Dit was n voorreg om julle af te neem Petro, Dian en Jean! Meer fotos sal in die nuwe jaar volg..

Ackhurst familie

Ek het onlangs die pragtige Ackhurst gesin ontmoet vir n familie fotosessie. Hulle is so vol lewe en liefde! Kleine Mila het ons omtrent besig gehou en laat rond hardloop vir mooi fotos. Gelukkig was dit alles die moeite werd vir hierdie kosbare oomblikke! Ek hoop julle geneit die sneak peek, Nico en Mari! Dit…

Janse Van Rensburg family shoot

I truly love capturing these special family moments. Moments to be cherished for years to come! On a beautiful afternoon, I met with the lovely Janse Van Rensburg family to capture their love and special bond. Their little angel, Carli recently turned one and they wanted to celebrate this special occasion with a family shoot.…

Pauline & Mia Mommy&Me

We were blessed with the most beautiful afternoon for Pauline and Mia’s mommy&me session! They are so radiantly beautiful and naturals in front of the camera.
It was such a special session capturing their precious memories!
Thank you for a lovely shoot Pauline and Mia.