Zybrandt newborn

Hello liefste baba Zybrandt! Is hy nie net te dierbaar nie!? Ons het n wonderlike fotosessie met hom gehad. Ek is mal oor die foto waar hy direk vir die kamera kyk en die enetjie waar hy so half loer vir ons πŸ˜‰ Baie geluk met julle babatjie, Lourens en Zonika! Julle is n pragtige…

Louw familie

Hoe mooi is die Louw gesin!? Ons het so n lekker fotosessie saam gehad op n laat Sondag middag terwyl die son sak. Hierdie boetie en sussie is so lief vir mekaar en boetie wil net te graag soentjies uitdeel vir sy sussie en sy mamma πŸ™‚

Valentine’s mini-sessions 2018

Elaine Otto Photography is excited to offer Valentine’s mini-sessions for 2018! This year we are bringing red back and celebrating with heart shaped balloons, a teepee tent and beautiful roses and petals. The set-up is perfect for boys and girls! All ages babies and children are welcome. The sessions will take place from the 1st…

Olsen Family

I met the Olsen family on a beautiful Sunday afternoon for their family shoot. They are such a happy and joyful family and I enjoyed every minute with them!
How adorable are their children!? Just look at their happy faces!

Smit familie

Ek het die voorreg gehad om die Smit gesin te ontmoet en af te neem. Hulle is so n stralende, gelukkige gesin en dit was wonderlik om te sien.
Dankie vir die heerlike fotosessie Ruan, Hanlie,Etienne en Margeaux.
Β 
Hanlie se hare en grimering was gedoen deur Prentjie Mooi Grimering.

Gerber familie fotosessie

Kyk hoe pragtig is die Gerber gesin! Ons het n heerlike middag saam spandeer op n sonnige Sondag. Hulle het die fotosessie so n plesier gemaak met hulle spontane liefde en vriendelikheid. Dit was n voorreg om julle af te neem Petro, Dian en Jean! Meer fotos sal in die nuwe jaar volg..

Ackhurst familie

Ek het onlangs die pragtige Ackhurst gesin ontmoet vir n familie fotosessie. Hulle is so vol lewe en liefde! Kleine Mila het ons omtrent besig gehou en laat rond hardloop vir mooi fotos. Gelukkig was dit alles die moeite werd vir hierdie kosbare oomblikke! Ek hoop julle geneit die sneak peek, Nico en Mari! Dit…