Herfs is hier | Promosie fotosessie

Ek deel graag vandag ons nuwe reeks fotosessies vir babas en kinders – Herfs is hier! Herfs is vir my so n mooi tyd van die jaar en die perfekte geleentheid vir mini-fotosessies. Ek is so opgewonde om vir Annapatat deel te he van die fotosessies – hulle verskaf n paar pragtige uitrustings vir die fotosessies.…

Larizelle | Woud Prinses

Mooiste Larizelle, sy is n regte klein prinsessie! Sy is so fotogenies en natuurlik voor die kamera – die perfekte kombinasie vir my promosie fotosessie. Ek het so n lekker fotosessie met haar gehad! Die tweede reeks nuwe fotosessies wat ek bekendstel is; Woud Prinses. Soos die naam dit stel, word die fotosessies in die…

Leane | See Prinses

Ek is so opgewonde om hierdie fotosessie te deel vandag! Is dit nie net die mooiste dogtertjie wat julle al gesien het nie!? Sy is so n vrolike en sprankelende klein mensie! Mense vra my altyd hoe ek dit regkry om kinders af te neem en mooi fotos van hulle op kamera vas te vang.…

Valentine’s mini-sessions 2018

Elaine Otto Photography is excited to offer Valentine’s mini-sessions for 2018! This year we are bringing red back and celebrating with heart shaped balloons, a teepee tent and beautiful roses and petals. The set-up is perfect for boys and girls! All ages babies and children are welcome. The sessions will take place from the 1st…

Zia cake-smash

Die eerste cake-smash sessie vir 2018 was vir mooiste Zia! Dit was n plesier om hierdie ‘set-up’ te maak en haar af te neem vir haar eerste verjaarsdag. Sy het soos n dame aan die koek geëet en mooi tussen in vir ons geglimlag. Ek het haar mamma afgeneem toe sy swanger was met haar en…

Pauline & Mia Mommy&Me

We were blessed with the most beautiful afternoon for Pauline and Mia’s mommy&me session! They are so radiantly beautiful and naturals in front of the camera.
It was such a special session capturing their precious memories!
Thank you for a lovely shoot Pauline and Mia.