Izelle Cake-smash

Izelle se mooie cake-smash sessie. Kyk net hoe mooi is sy met haar pot blou oe en donker hare! Ek is mal oor die helder pienk en kleure wat ons gebruik het vir haar sessie. Sy was nie baie geïnteresseerd in die koek nie, gelukkig kon ek steeds mooi fotos van haar neem met die koek…

JJ cake-smash

Happy birthday baby JJ! What a fun and beautiful custom cake-smash in my favourite colours. JJ enjoyed eating and smashing the cake so much! I got to capture some beautiful smiles of him having fun and showing his personality. What a little cutie he is!?

Beautiful, ombre cake supplied by Playful Baking!

Zia cake-smash

Die eerste cake-smash sessie vir 2018 was vir mooiste Zia! Dit was n plesier om hierdie ‘set-up’ te maak en haar af te neem vir haar eerste verjaarsdag. Sy het soos n dame aan die koek geëet en mooi tussen in vir ons geglimlag. Ek het haar mamma afgeneem toe sy swanger was met haar en…

Amelia cake-smash

Amelia se mooiste mooie cake-smash fotosessie. Sy is so n pragtige dogtertjie! Sy was mal oor die koek en het soos n regte dame die koek geëet. Die tema vir haar fotosessie was blomme en die kleure was mint, sagte pienk en wit. Dit het alles so mooi bymekaar gepas. Dankie aan Playful Baking vir…

Bella Cake-smash shoot

I absolutely love this cake-smash shoot! The soft pastel colours are my favourite!

Bella celebrated her first birthday with a cake-smash shoot, although she wasn’t interested in the cake at all  I still managed to get some beautiful ones of her without the cake.
Happy birthday little angel!

Beautiful cake supplied by Playful Baking.

Elaine cake-smash (Sneak peek)

Hierdie pragtige dogtertjie se naam is ook Elaine! Ek het haar gister afgeneem vir haar eerste verjaarsdag! Sy het die mooiste blou ogies! Elaine het soos n regte dame die koek geëet en geniet! Ek is mal oor die kleur skema van die fotosessie! Die mooie koek is gemaak deur Playful Baking. Meer fotos sal…