Hannes newborn (Sneak peek)

Ek het onlanks die voorreg gehad om vir pragtige baba Hannes af te neem! Hy is te dierbaar en was so rustig vir sy eerste fotosessie. Sy sussie, Lara is so trots op haar nuwe baba boetie. Sy wou hom net vashou en soentjies gee! Baie geluk met julle nuwe bondeltjie liefde, Lizel en Lourentius!…

Women’s month 2018 | Promotion shoot

I am so happy to introduce our Women’s month promotion shoot for 2018 – The theme for this year is family generation! A generation shoot is something so special; it captures the people closest to you and freeze a moment never to be forgotten. Our Generation sessions will be available for 4 dates only, and…

Connor & Jordan Cake-smash

Connor en Jordan se cookie-monster tema cake-smash was ongelooflik! Te goed om waar te wees amper..die tweetjies het so mooi saamgewerk, op hulle plekkies gesit en koek eet. Ons het so lekker gelag vir hulle gesigsuitdrukkings en hoe hulle die koek geniet het! Dit was wonderlik om hulle weer te sien en om die cake-smash…

Afaf cake-smash

Happy first birthday beautiful baby Afaf! She is absolutely adorable and she gave us the cutest expressions while playing and eating the cake. She loved her cake and the set-up we made for her. It was such a joy photographing her!

Lian Cake-smash (Sneak peek)

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag Lian! Hy het so lekker met die koek gespeel, en daarvan geëet tydens sy cake-smash fotosessie. Ek is mal oor die karretjies tema wat ons gebruik het. Kyk net hoe mooi is die karretjies op die koek! Die pragtige koek is gemaak deur Playful Baking. Meer fotos sal binnekort…

Misty Newborn (Sneak peek)

Welcome to the world, beautiful baby Misty! She is such a sweet baby girl. I love her perfect, sof pink lips and dark hair! She kept us very busy during her session (I know it doesn’t look that way by looking at these photographs 😉 She only fell asleep towards the end of the shoot…

Wilna en Hansie Maternity

Dit was n pragtige middag vir Wilna se maternity fotosessie by die see! Geen wind en heerlike sonnige weer. Sy lyk ongelooflik mooi op 37 weke! Sy het ook so mooi gelyk in die maternity rokke wat ek bied saam met die see maternity fotosessies. Wilna en Hansie, dit was n voorreg om julle af…