Mia cake-smash

Ek deel graag vandag mooiste Mia se twinkle, twinkle little star cake-smash fotosessie! Sy is so n dierbare kleine mensie met die oulikste glimlag en blou ogies! Sy het ons te heerlik vermaak tydens die fotosessie en dit was so lekker om te sien hoe sy die koek geniet hett! Ek is so dankbaar om…

Marzanne Maternity

Can I just start off by saying how much I love these photographs taken in on orchard with white blossoms! I have been searching for a place with blossoms for very long and were incredibly happy when I found this stunning location! We had a wonderful shoot together, capturing this special time for Marzanne and…

Philip newborn

Introducing beautiful baby Philip! He was only 10 days old on the day of his shoot. He is an absolute bundle of love and already so adored by his mom and dad. I love his adorable frown!

A big congratulations to his wonderful parents on the birth of your beautiful boy!

Blignault familie (Sneak peek)

Ek het die voorreg gehad om die pragtige Blignault gesin af te neem. Hulle is so vol lewe en ons het so lekker gelag vir hulle dierbare dogtertjie, Sofia. Sy het die mooiste blou ogies!

Dankie vir heerlike fotosessie San-Mari en Fran!

Meer fotos kom binnekort..

Lia Newborn (Sneak peek)

I had another little girl in the studio recently – Beautiful baby Lia at only 9 days young. She enjoyed being all wrapped up and warm for her shoot. At the end of session I managed to get her hands peeking out. I just adore baby hands and feet! So tiny and perfect. More of…

Gerhard newborn

Hierdie kleine mensie het my hart gesteel! Gerhard is so n rustige babatjie met die mooiste wakker ogies. Ek kon heeldag my verkyk aan hom en fotos van hom neem! Ruan en Roanda, julle is so gese├źnd en dit was n plesier om die oggend saam met julle te kon spandeer! Baie geluk met julle…

Gina lifestyle newborn

Hierdie fotos laat my glimlag! Die Havenga gesin het n dogtertjie ryker geword! Pragtige prinsessie, Gina so tussen haar 3 boeties. Hulle het almal so mooi saam gewerk vir die fotosessie, ek was skoon verbaas. Hulle is alreeds so lief vir hulle sussie en wou baie graag drukkies en soentjies vir haar gee. Dankie vir…