Lily’s cake-smash

Baby Lily recently turned one and celebrated her first birthday with a cake-smash shoot. The star and twinkle set-up were so perfectly suited for her. She enjoyed eating little bits and pieces of the cake; although mom and dad had a fair amount of cake to take home. Happy birthday beautiful girl! Cake made by…

Grayson newborn

Welcome to the world baby Grayson! How beautiful is his name!? I had such a great shoot with him in studio. He slept for the first part of the shoot, thereafter he decided that it was much more interesting staying awake and observing all the action đŸ˜‰ Congratulations on the birth of your second little…

Melissa en Kevin | Maternity

Vandag is ek baie opgewonde om Melissa en Kevin se maternity sessie te deel! Ons het n wonderlike middag saam gehad by die see terwyl die son sak om hierdie spesiale tydperk vas te vang. Hulle is so vol lewe en liefde, en boonop pragtig bymekaar! Melissa lyk so mooi op 36 weke van swangerskap!…

Emily newborn

Kyk net hierdie dierbare gesiggie! Baba Emily op 7 dae jonk. Is sy nie net te pragtig nie!? Sy is so n rustige babatjie en sy het baie lekker geslaap tydens haar heel eerste fotosessie. Sy het my werk n groot plesier gemaak! Ek is mal oor die sagte kleure wat ons gebruik het vir…

Lené cake-smash

Ons eerste cake-smash vir 2019 was LenĂ© se reenboog en unicorn cake-smash sessie in studio. Sy is so n vriendelike dogtertjie met die mooiste glimlag! Ons het lekker gelag en gesing vir haar terwyl sy handjies klap en aan die koek proe. Sy het die hele sessie deur geglimlag en dit was asof sy geweet…

Milan cake-smash

Milan se cake-smash was een vir die boeke! Hy het homself so geniet en het tot sy gesig in die koek gedruk! Ons het so lekker gelag vir hom en om te sien hoe hy dit geniet het, was n groot plesier! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag vandag Milan. Jy is n baie spesiale…

Theron familie

Ek het so n lekker middag en fotosessie gehad saam met die Theron gesin. Soveel liefde en geluk wat straal! Hulle het 3 pragtige kinders met die mooiste maniere en vriendelikste gesiggies. Daar was n groot roomys beloning aan die einde van die fotosessies vir almal wat mooi saam gewerk het đŸ˜€ ek dink dit…

Kenzi newborn (Sneak peek)

Beautiful baby Kenzi came to visit me for her very first photoshoot at only 5 days young. She is absolutely perfect and slept through the entire shoot; making my job such a pleasure while posing and photographing her đŸ™‚ Her chubby cheeks and soft pink lips are just too cute! Her big brother already adores…

Mine cake-smash (Sneak peek)

Pragtige poplap, Mine het haar eerste verjaarsdag gevier met n cake-smash sessie. Sy het ons so lekker laat lag vir haar oulike gesigsuitdrukkings! Ek is mal oor die pastel kleure wat ons gebruik het vir haar fotosessie! Baie geluk met haar eerste verjaarsdag Gerrit en Henriette! Dit was n voorreg om haar weer te kon…