Amelia cake-smash

Amelia se mooiste mooie cake-smash fotosessie. Sy is so n pragtige dogtertjie! Sy was mal oor die koek en het soos n regte dame die koek geëet. Die tema vir haar fotosessie was blomme en die kleure was mint, sagte pienk en wit. Dit het alles so mooi bymekaar gepas. Dankie aan Playful Baking vir…

Alto Newborn

Mooiste liefie, Alto. Absoluut perfek geskape en te pragtig vir woorde! Hy het so lekker geslaap vir sy eerste fotosessie en dit was die grootste plesier om hom af te neem! Weereens so baie geluk aan sy wonderlike mamma en pappa, Alicia en Christo! Julle gaan die beste ouers wees vir kleine Alto!

Dihan Newborn

Beautiful baby Dihan  Only 5 days old on the day of the shoot. He made my job an absolute dream while sleeping during the entire shoot of 4 hours! I love all the colours and set-up’s we did for his shoot. Thank you to his mommy, Tania for allowing me to photograph your family and trusting…

Nina Newborn (Sneak peek)

Pragtige baba Nina <3 net 14 dae jonk! Sy is te mooi vir woorde en het reeds diep in haar mamma en pappa se hart in gekruip. Kyk net hoe lekker slaap sy vir haar eerste fotosessie. Dankie vir n heerlike fotosessie Janey-Ann en S.P. – dit was n voorreg! Geniet julle bondeltjie liefde! Meer…