Krige familie

Wat n lekker middag en fotosessie saam met hierdie klompie mooi mense! Ons was gese├źnd met die mooiste weer vir n lekker groot familie sessie. Die kinders het hulself gate uit geniet en die see was definitief die perfekte keuse vir die fotosessie. Ek is mal oor die sagte kleure van die sonsak! Dankie vir…