Briel familie fotosessie

Dit was n pragtige, wind stil middag by die see vir die Briel gesin se familie fotosessie. Die navy blou, denim en wit kleurskema van hulle kleredrag lyk so mooi teen die sagte blou van die water in die agtergrond. Baie dankie vir die heerlike fotosessie julle! Dit was so lekker om julle te ontmoet…