Jandré cake-smash

Waar begin ek om hierdie oulike mensie en sy fotosessie te beskryf!? Klein Jandré is so n oulike seuntjie en ons het elke oomblik van sy fotosessie geniet! Hy was baie bedrywig en het gesorg dat ons almal n baie goeie oefen-sessie inkry. Tot ouma en oupa was daar en het saam op en af…