Lynn-Mari cake-smash

Hoe hou mens se hart hierdie poplap se oulikgeid!? Pragtige Lynn-Mari vier binnekort haar eerste verjaarsdag en ons het dit solank gevier met n cake-smash fotosessie. Haar mamma het die oulikste idees gehad vir die fotosessie om by haar partytjie aan te sluit. Ek is mal oor die kleure, die tema en natuurlik die koek!…