Connor en Hunter cake-smash

As hierdie tweetjies jou nie laat glimlag nie, dan weet ek nie wat sal nie 😉 Kyk net die gesiggies! Te dierbaar vir woorde! Connor en Hunter het tog te lekker gemors. Hulle het nie baie van die koek geëet nie maar wel lekker gemors. Soos regte seuntjies! Ek is mal oor die uitkoms van…