Kian newborn

Vandag sluit ek die week af met liefste baba Kian se newborn sessie. Hy was net net 10 dae jonk op die dag van die fotosessie. Hierdie kleine mensie het my hart gesteel! Kian is so n rustige babatjie en hy het baie mooi saamgewerk vir sy fotosessie. Ek kon heeldag my verkyk aan hom…

Isabel cake-smash

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag Isabel lief! Sy het haar verjaarsdag kom vier met n cake-smash sessie, en sy het haarself gate uit geniet. Die helte van die koek was daarmee heen. Ek is mal oor die tema wat haar mamma gekies het om aan te sluit by haar partytjie – ‘ Tropical &…