Charlotte cake-smash

Wat n mooie, mooie dogtertjie is Charlotte nie!? Sy het die mooiste groot ogies en pragtige krul haartjies, nie eers te praat van haar lekker ronde wangetjies nie 😉 Sy het so lekker aan die koek geëet, soos n regte klein dame. Aan die einde van die sessie het sy n lekker bad gehad tussen die…