Tania en Charl | Maternity

Dit was die grootste voorreg om weer vir die Du Plessis gesin n fotosessie te doen! Hierdie keer is dit n swangerskap sessie van mamma Tania. Mens sal nie sĂȘ dit is die derde bondeltjie liefde wat oppad is vir hierdie mooie mamma nie! Binnekort verwelkom hulle n sussie. Ek is seker sy gaan baie…