Emily newborn

Liefste baba Emily, so perfek geskape en te mooi vir woorde. Sy was n regte engeltjie vir haar fotosessie, tot haar honde boetie en sussie het mooi saamgewerk vir n paar fotos aan die einde van die fotosessie. Baie dankie Yolande en Joggie vir die lekker oggend en die voorreg om julle bondeltjie liefde te…