Lian newborn

Pragtige baba Lian op 10 dae jonk. Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe dierbaar hierdie kleine mensie is nie! Hy het my hart gesteel. Lian is so n rustige babatjie en hy het so mooi saam gewerk vir sy fotosessie. Ek kon heeldag my verkyk aan hom en fotos van hom neem!…