Karli newborn (Sneak peek)

Ontmoet vir pragtige baba Karli! Is sy nie net te dierbaar vir woorde nie!? Sy is so n fyn en klein babatjie met die mooiste hare. Ek het n wonderlike fotosessie met haar gehad! Baie geluk met julle dogtertjie, Jacques en Anel en vir die voorreg dat ek haar kon afneem! Meer fotos sal binnekort…