Lené cake-smash (Sneak peek)

Lené word een! Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Lené! Sy het haar verjaarsdag gevier met n cake-smash sessie by my studio. Sy was mal oor al die versierings en die koek. Die kleurskema is vir my so mooi! Baie dankie aan Playful Baking vir die koek. Pragtige pienk gehekelde mat: Bella Poppelina Lené se…