Lizaan cake-smash (Sneak peek) Kyk net hierdie dierbare gesiggie! Lizaan het haar ‘Mickey Mouse’ cake-smash sessie so geniet en het omtrent lekker gemors. Die pragtige koek is gemaak deur Playful Baking. Meer fotos sal binnekort volg.. October 2, 2018Cake-smashBy Elaine