Dihan cake-smash (Sneak peek)

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag liefste Dihan! Dit was n groot voorreg om vir Dihan n cake-smash fotosessie te doen! Ek het met hom n newborn fotosessie ook gedoen, en dit is altyd vir my so lekker om die babatjies n jaar later weer te sien vir n cake-smash sessie. Dihan is so n…