Mia cake-smash

Ek deel graag vandag mooiste Mia se twinkle, twinkle little star cake-smash fotosessie! Sy is so n dierbare kleine mensie met die oulikste glimlag en blou ogies! Sy het ons te heerlik vermaak tydens die fotosessie en dit was so lekker om te sien hoe sy die koek geniet hett! Ek is so dankbaar om…