Blignault familie (Sneak peek)

Ek het die voorreg gehad om die pragtige Blignault gesin af te neem. Hulle is so vol lewe en ons het so lekker gelag vir hulle dierbare dogtertjie, Sofia. Sy het die mooiste blou ogies!

Dankie vir heerlike fotosessie San-Mari en Fran!

Meer fotos kom binnekort..