Herfs is hier | Promosie fotosessie

Ek deel graag vandag ons nuwe reeks fotosessies vir babas en kinders – Herfs is hier! Herfs is vir my so n mooi tyd van die jaar en die perfekte geleentheid vir mini-fotosessies.¬†Ek is so opgewonde om vir Annapatat deel te he van die fotosessies – hulle verskaf n paar pragtige uitrustings vir die fotosessies.…