Isabella Newborn

Dit was die grootste voorreg om vir kleine Isabella af te neem op 7 dae! Is sy nie net te mooi en dierbaar nie!? Ek en haar mamma, Anca was saam op skool en dit was wonderlik om vir haar die fotosessie te doen. Julle is so n pragtige gesin, Morne en Anca! Baie geluk…